RAPPORTEER asseblief enige skakels in hierdie webtuiste wat nie werk nie.

SKAKELS NA ANDER WEBTUISTES WAARIN JY MAG BELANGSTEL

Please REPORT any broken links in this website

LINKS TO OTHER WEBSITES YOU MAY BE INTERESTED IN

Die Bybel

Die Woord TV

Alberton LewenSentrum

Angus Buchan

Ministry of Tourism, Israel

The Bible

Google

Jesus loves you, always has... always will.

Kliek en lees meer oor my lewe en hoe GOD my gered het... Kliek en lees meer oor my lewe en hoe GOD my gered het... Kliek en lees meer oor my lewe en hoe GOD my gered het...

Copyright © 2008 - Background 4 Jesus

Click to view the eDisc website...

Kopiereg © 2008 - Background 4 Jesus

Kliek om die eDisc webtuiste te laai... Kliek om die eDisc webtuiste te laai... Kliek om die eDisc webtuiste te laai...
Kliek om Welkomblad te sien... Click to view Welcome Page... Kliek on my Twitter blad te besoek... / Click to visit my Twitter page... Kliek om te sien waar ek woon... / Click to see where I live... Welkomblad / Welcome page... Welkomblad / Welcome page... Welkomblad / Welcome page... Welkomblad / Welcome page...
Flag Counter
Hierdie besoekers teller is op 19 Maart 2018 geinstalleer, tot op
19 Maart 2018 het 26 651 besoekers hierdie webtuiste besoek.►
◄ This visitors counter was installed on 19 March 2018,
up to 19 March 2018, 26 651 visitors visited this site.
Terug na Bo

1. ALLE FOTOS, VIDEOS EN KLANKOPNAMES IN HIERDIE WEBTUISTE - Alle fotos, videos en klankopnames wat in hierdie webtuiste vertoon word, is gratis en mag afgelaai word vir jou private gebruik. Die fotos, videos en klankopnames mag nie, nadat dit afglaai is, verkoop of op enige ander manier van die hand gesit word nie. Indien jy weet van ‘n geval waar van die fotos, videos en klankopnames van hierdie webtuiste afgelaai is en op enige manier van die hand gesit of verkoop is, laat my asseblief weet deur vir my ‘n E-Pos te stuur na grove.joubert.ltx@gmail.com met inligting van die oortreder of oortreders.


2. INLIGTING IN HIERDIE WEBTUISTE - Die inligting in hierdie webtuiste mag nie gekopieer word en daarna verkoop of op enige ander manier van die hand gesit word nie. Alle inligting in hierdie webtuiste is gratis en alleenlik vir jou private gebruik. Indien jy weet van ‘n geval waar die inligting wat in hierdie webtuiste verskyn, afgelaai is en op enige manier van die hand gesit of verkoop is, laat my asseblief weet, deur vir my ‘n E-Pos te stuur na grove.joubert.ltx@gmail.com met inligting van die oortreder of oortreders.


3. OP JOU EIE RISIKO - Aflaai van fotos en/of enige inligting in hierdie webtuiste na jou rekenaar of enige ander toerusting van jou, word op jou eie risiko gedoen, ek aanvaar nie verantwoordelikheid vir enige skade aan jou rekenaar of enige ander toerusting van jou, waarop jy die fotos of inligting van hierdie webtuiste afgelaai het, nie.


4. TERUGVOERING - Ek onderneem om so gou as wat dit vir my moontlik is, terugvoering te gee aan jou op jou kommentaar, vrae of inligting waar nodig. Dit sal nie altyd vir my moontlik om onmiddelik terugvoering te gee nie, ek vra by voorbaat om verskoning daarvoor.




Die Uwe.


Grové Joubert.

Hieronder is die Bepalings en Voorwaardes wat van toepassing is op my webtuiste: www.background4jesus.co.za

Bepalings en Voorwaardes