RAPPORTEER asseblief enige skakels in hierdie webtuiste wat nie werk nie.
SKAKELS NA ANDER WEBTUISTES WAARIN JY MAG BELANGSTEL
●
●
Please REPORT any broken links in this website
LINKS TO OTHER WEBSITES YOU MAY BE INTERESTED IN
●
●
Jesus loves you, always has... always will.
Jesus het jou lief, het jou nog altyd lief gehad... sal jou altyd liefhê.
I hope you will also experience GOD’s Endless Love and Peace
Ek hoop dat jy ook GOD se Eindelose Liefde en Vrede sal ervaar
All Internet sites operating within .zaDNA (Domain Name Authority) top level domain name, must have a landing page with a visible link to www.sacoronavirus.co.za
(Government Gazette, Republic of South Africa, Vol. 657, 26 March 2020, No.43164, Page 6 – 5.1.4)
Copyright © 2008 - Background 4 Jesus Kopiereg © 2008 - Background 4 Jesus GOD se woord, oor wat sal gebeur voor die Wederkoms van JESUS CHRISTUS... (Matthéüs
24:1-51) En JESUS het uitgegaan en van die tempel vertrek, en SY dissipels het nader gekom
om HOM die geboue van die tempel te wys. En JESUS sê vir hulle: Sien julle al hierdie
dinge? Voorwaar EK sê vir julle, daar sal hier sekerlik nie een klip op die ander
gelaat word, wat nie afgebreek sal word nie. En toe HY op die Olyfberg gaan sit het,
kom die dissipels alleen na HOM en sê: Vertel ons, wanneer sal hierdie dinge wees,
en wat is die teken van U koms en van die voleinding van die wêreld? En JESUS antwoord
en sê vir hulle: Pas op dat niemand julle mislei nie. Want baie sal onder MY NAAM
kom en sê: Ek is die Christus! en hulle sal baie mense mislei. En julle sal hoor
van oorloë en gerugte van oorloë. Pas op, moenie verskrik word nie, want alles moet
plaasvind, maar dit is nog nie die einde nie. Want die een nasie sal teen die ander
opstaan en die een koninkryk teen die ander; en daar sal hongersnode wees en pessiektes
en aardbewings op verskillende plekke. Maar al hierdie dinge is ‘n begin van die
smarte. Dan sal hulle jul aan verdrukking oorgee en julle doodmaak; en julle sal
deur al die nasies gehaat word ter wille van MY NAAM. En dan sal baie tot struikel
gebring word en mekaar verraai en mekaar haat. En baie valse profete sal opstaan
en baie mense mislei. En omdat die ongeregtigheid vermeerder word, sal die liefde
van die meeste verkoel. Maar wie volhard tot die einde toe, hy sal gered word. En
hierdie evangelie van die koninkryk sal verkondig word in die hele wêreld tot ‘n
getuienis vir al die nasies; en dan sal die einde kom. Wanneer julle dan die gruwel
van die verwoesting, waarvan gespreek is deur die profeet Daniël, sien staan in die
heiligdom—laat hy wat lees, oplet— dan moet die wat in Judéa is, na die berge vlug;
wie op die dak is, moet nie afkom om iets uit sy huis weg te neem nie; en wie op
die land is, moet nie omdraai om sy klere weg te neem nie. Maar wee die vroue wat
swanger is en die wat nog soog, in daardie dae. En bid dat julle vlug nie in die
winter of op die sabbat mag plaasvind nie. Want dan sal daar groot verdrukking wees
soos daar van die begin van die wêreld af tot nou toe nie gewees het en ook nooit
sal wees nie. En as daardie dae nie verkort was nie, sou geen vlees gered word nie;
maar ter wille van die uitverkorenes sal daardie dae verkort word. As iemand dán
vir julle sê: Kyk, hier is die Christus! of: Daar! —moet dit nie glo nie. Want daar
sal valse christusse en valse profete opstaan, en hulle sal groot tekens en wonders
doen om, as dit moontlik was, ook die uitverkorenes te mislei. Kyk, EK het dit vir
julle vooruit gesê. As hulle dan vir julle sê: Kyk, Hy is in die woestyn—moenie uitgaan
nie; kyk, Hy is in die binnekamer—moet dit nie glo nie. Want soos die weerlig uit
die ooste uitslaan en tot in die weste skyn, so sal ook die koms van die SEUN van
die mens wees. Want oral waar die dooie liggaam lê, daar sal die aasvoëls saamkom.
En dadelik ná die verdrukking van daardie dae sal die son verduister word, en die
maan sal sy glans nie gee nie, en die sterre sal van die hemel val, en die kragte
van die hemele sal geskud word. En dan sal die teken van die SEUN van die mens in
die hemel verskyn, en dan sal al die stamme van die aarde rou bedryf en die SEUN
van die mens sien kom op die wolke van die hemel met groot krag en heerlikheid. En
HY sal SY engele uitstuur met harde trompetgeluid, en hulle sal SY uitverkorenes
versamel uit die vier windstreke, van die een einde van die hemele af tot die ander
einde daarvan. En leer van die vyeboom hierdie gelykenis: Wanneer sy tak al sag word
en sy blare uitbot, weet julle dat die somer naby is. So weet julle ook, wanneer
julle ál hierdie dinge sien, dat dit naby is, voor die deur. Voorwaar EK sê vir julle,
hierdie geslag sal sekerlik nie verbygaan voordat al hierdie dinge gebeur het nie.
Die hemel en die aarde sal verbygaan, maar MY woorde sal nooit verbygaan nie. Maar
van dié dag en dié uur weet niemand nie, ook die engele van die hemele nie, maar
net MY VADER alleen. En net soos die dae van Noag was, so sal ook die koms van die
SEUN van die mens wees. Want net soos hulle was in die dae voor die sondvloed toe
hulle geëet en gedrink het, getrou en in die huwelik uitgegee het, tot op die dag
dat Noag in die ark gegaan het, en dit nie verstaan het voordat die sondvloed gekom
en almal weggevoer het nie, so sal ook die koms van die SEUN van die mens wees. Dan
sal daar twee op die land wees; die een word aangeneem en die ander word verlaat.
Twee vroue sal by die meul maal; die een word aangeneem en die ander word verlaat.
Waak dan, omdat julle nie weet watter uur julle HERE kom nie. Maar weet dit: as die
huisheer geweet het in watter nagwaak die dief sou kom, sou hy gewaak en nie toegelaat
het dat in sy huis ingebreek word nie. Daarom moet julle ook gereed wees, want die
SEUN van die mens kom op ‘n uur dat julle dit nie verwag nie. Wie is dan die getroue
en verstandige dienskneg vir wie sy heer oor sy diensvolk aangestel het om hulle
hul voedsel op tyd te gee? Gelukkig is daardie dienskneg vir wie sy heer, as hy kom,
op hierdie manier besig sal vind. Voorwaar EK sê vir julle, hy sal hom oor al sy
besittings aanstel. Maar as daardie slegte dienskneg in sy hart sê: My heer talm
om te kom— en hy sy medediensknegte begin slaan en saam met die dronkaards begin
eet en drink, dan sal die heer van dié dienskneg kom op ‘n dag dat hy dit nie verwag
nie en op ‘n uur dat hy dit nie weet nie; en sal hom pynig en hom ‘n deelgenoot van
die geveinsdes maak. Daar sal geween wees en gekners van die tande. GOD's word about what will happen before the Second Coming of JESUS CHRIST... (Matthew
24:1-51) JESUS left the temple and was going away, when HIS disciples came to point out to
HIM the buildings of the temple. But HE answered them, You see all these, do you
not? Truly, I say to you, there will not be left here one stone upon another that
will not be thrown down. As HE sat on the Mount of Olives, the disciples came to
HIM privately, saying, Tell us, when will these things be, and what will be the sign
of your coming and of the end of the age? And JESUS answered them, See that no one
leads you astray. For many will come in MY NAME, saying, I am the Christ, and they
will lead many astray. And you will hear of wars and rumors of wars. See that you
are not alarmed, for this must take place, but the end is not yet. For nation will
rise against nation, and kingdom against kingdom, and there will be famines and earthquakes
in various places. All these are but the beginning of the birth pains. Then they
will deliver you up to tribulation and put you to death, and you will be hated by
all nations for MY NAME's sake. And then many will fall away and betray one another
and hate one another. And many false prophets will arise and lead many astray. And
because lawlessness will be increased, the love of many will grow cold. But the one
who endures to the end will be saved. And this gospel of the kingdom will be proclaimed
throughout the whole world as a testimony to all nations, and then the end will come.
So when you see the abomination of desolation spoken of by the prophet Daniel, standing
in the holy place (let the reader understand), then let those who are in Judea flee
to the mountains. Let the one who is on the housetop not go down to take what is
in his house, and let the one who is in the field not turn back to take his cloak.
And alas for women who are pregnant and for those who are nursing infants in those
days! Pray that your flight may not be in winter or on a Sabbath. For then there
will be great tribulation, such as has not been from the beginning of the world until
now, no, and never will be. And if those days had not been cut short, no human being
would be saved. But for the sake of the elect those days will be cut short. Then
if anyone says to you, Look, here is the Christ! or There he is! do not believe it.
For false christs and false prophets will arise and perform great signs and wonders,
so as to lead astray, if possible, even the elect. See, I have told you beforehand.
So, if they say to you, Look, he is in the wilderness, do not go out. If they say,
Look, he is in the inner rooms, do not believe it. For as the lightning comes from
the east and shines as far as the west, so will be the coming of the SON of Man.
Wherever the corpse is, there the vultures will gather. Immediately after the tribulation
of those days the sun will be darkened, and the moon will not give its light, and
the stars will fall from heaven, and the powers of the heavens will be shaken. Then
will appear in heaven the sign of the SON of Man, and then all the tribes of the
earth will mourn, and they will see the SON of Man coming on the clouds of heaven
with power and great glory. And he will send out his angels with a loud trumpet call,
and they will gather his elect from the four winds, from one end of heaven to the
other. From the fig tree learn its lesson: as soon as its branch becomes tender and
puts out its leaves, you know that summer is near. So also, when you see all these
things, you know that he is near, at the very gates. Truly, I say to you, this generation
will not pass away until all these things take place. Heaven and earth will pass
away, but my words will not pass away. But concerning that day and hour no one knows,
not even the angels of heaven, nor the SON, but the FATHER only. For as were the
days of Noah, so will be the coming of the SON of Man. For as in those days before
the flood they were eating and drinking, marrying and giving in marriage, until the
day when Noah entered the ark, and they were unaware until the flood came and swept
them all away, so will be the coming of the SON of Man. Then two men will be in the
field; one will be taken and one left. Two women will be grinding at the mill; one
will be taken and one left. Therefore, stay awake, for you do not know on what day
your LORD is coming. But know this, that if the master of the house had known in
what part of the night the thief was coming, he would have stayed awake and would
not have let his house be broken into. Therefore you also must be ready, for the
SON of Man is coming at an hour you do not expect. Who then is the faithful and wise
servant, whom his master has set over his household, to give them their food at the
proper time? Blessed is that servant whom his master will find so doing when he comes.
Truly, I say to you, he will set him over all his possessions. But if that wicked
servant says to himself, My master is delayed, and begins to beat his fellow servants
and eats and drinks with drunkards, the master of that servant will come on a day
when he does not expect him and at an hour he does not know and will cut him in pieces
and put him with the hypocrites. In that place there will be weeping and gnashing
of teeth. WELKOM BY MY WEBTUISTE ! Ek is baie bly dat jy kom inloer het en ‘n tydjie op my webtuiste gaan deurbring.
Gaan gerus deur die webtuiste, ek hoop jy kry iets waarvan jy hou. Geniet die tydjie
hier. Om die bladsye in hierdie webtuiste te besigtig, plaas die muis-wyser op “Afrikaans”
hierbo en kies ‘n webblad op die kieslys wat verskyn. WELCOME TO MY WEBSITE ! I’m so glad you dropped in to spend some time on my website. Please browse around
this site, I hope you find something you like. Enjoy the time here. To view the various pages in this website, point to “English” on the banner above,
and choose a webpage on the pop-up menu .
Terug na Bo
Back to Top
(Geneem uit Die Bybel, Afrikaans Ou Vertaling, 1953)
(Taken from The Holy Bible, English Standard Version, 2001)