BEPALINGS EN VOORWAARDES

Mobirise Website Builder
HIERDIE BEPALINGS EN VOORWAARDES IS VAN TOEPASSING OP MY WEBTUISTE: https://www.background4jesus.co.za

1. ALLE FOTOS, VIDEOS EN KLANKOPNAMES IN HIERDIE WEBTUISTE:- Alle fotos, videos en klankopnames wat in hierdie webtuiste vertoon word, is gratis en mag afgelaai word vir jou private gebruik. Die fotos, videos en klankopnames mag nie, nadat dit afglaai is, verkoop of op enige ander manier van die hand gesit word nie. Indien jy weet van ‘n geval waar van die fotos, videos en klankopnames van hierdie webtuiste afgelaai is en op enige manier van die hand gesit of verkoop is, laat my asseblief weet deur vir my ‘n E-Pos te stuur na grove.joubert.ltx@gmail.com met inligting van die oortreder of oortreders.

2. INLIGTING IN HIERDIE WEBTUISTE:- Die inligting in hierdie webtuiste mag nie gekopieer word en daarna verkoop of op enige ander manier van die hand gesit word nie. Alle inligting in hierdie webtuiste is gratis en alleenlik vir jou private gebruik. Indien jy weet van ‘n geval waar die inligting wat in hierdie webtuiste verskyn, afgelaai is en op enige manier van die hand gesit of verkoop is, laat my asseblief weet, deur vir my ‘n E-Pos te stuur na grove.joubert.ltx@gmail.com met inligting van die oortreder of oortreders.

3. OP JOU EIE RISIKO:- Aflaai van fotos en/of enige inligting in hierdie webtuiste na jou rekenaar of enige ander toerusting van jou, word op jou eie risiko gedoen, ek aanvaar nie verantwoordelikheid vir enige skade aan jou rekenaar of enige ander toerusting van jou, waarop jy die fotos of inligting van hierdie webtuiste afgelaai het, nie.

4. TERUGVOERING:- Ek onderneem om so gou as wat dit vir my moontlik is, terugvoering te gee aan jou op jou kommentaar, vrae of inligting waar nodig. Dit sal nie altyd vir my moontlik om onmiddelik terugvoering te gee nie, ek vra by voorbaat om verskoning daarvoor. 

web builder
ADRES

Lichtenburg 2740
Noordwes Provinsie
Suid Afrika

ADDRESS

Lichtenburg 2740
North West Province
South Africa

SKAKELS | LINKS
KONTAK MY | CONTACT ME

Email: grove.joubert.ltx@gmail.com



               |   SITEMAP   |