AARDVERWARMING? - Besluit self...

Mobirise Website Builder

OPENBARING 1:1-2 (Geneem uit Die Bybel, Afrikaans Ou Vertaling, 1953)

1 Die openbaring van Jesus Christus wat God Hom gegee het om aan sy diensknegte te toon wat gou moet gebeur, en wat Hy deur die sending van sy engel aan sy dienskneg Johannes te kenne gegee het,
2 wat getuig het van die woord van God en die getuienis van Jesus Christus alles wat hy gesien het.

OPENBARING 16:1-21 (Geneem  uit Die Bybel, Afrikaans Ou Vertaling, 1953)